Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie

ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!