Rand Verswak Oornag tot Laagste in Sewe Jaar

SAKE – Die geldeenheid het Vrydag op R16,30 gesluit, maar Sondagnag die rekord van R17,92 getref. Teen Maandagoggend om 07:00 het die geldeenheid wel met 2,52% versterk, maar slegs tot R16,71. Dit is steeds 40c swakker as Vrydag se sluitingsprys. Die rand het sedert 31 Desember reeds meer as R1,24 oftewel 7,42% van sy waarde teenoor die dollar verloor. Dit…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap