Polisieman Skiet Homself Perongeluk in Been

PORT ELIZABETH – ‘n Konstabel (33) van die Openbare Orde Polisie kantore in Struanweg, Struandale is in die hospitaal opgeneem nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Die voorval het Dinsdag omstreeks 01:00 in die Oos-Kaap plaasgevind. Die konstabel het blykbaar net by die kantore aangekom toe hy die vuurwapen uit sy holster haal om uit die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier