Polisielede met Onwettige Vuurwapens aan Diens

PORT ELIZABETH – Met ‘n onlangse interne ouditverslag van 2012 wat uitgelek het is gevind dat meer as 7 500 polisielede onwettig met vuurwapens rondloop. Die verslag wys verder dat nasionaal sowat 17% van polisielede wat voltyds aangestel is, nog nie bevoegdheidsopleiding ontvang het nie off nog nie bevoegdheidstoetse kon slaag nie. Byna 50% van die Oos-Kaapse polisielede is na…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier