Planeet Mars sal sy Eie Ring kry

WETENSKAP – Mars sal ook eendag ’n ring soos dié van Saturnus kry. Die ring sal gevorm word deur Phobos, een van Mars se twee mane, luidens die bevinding van ’n studie wat in die vaktydskrif Nature ­Geo­science gepubliseer is. Dit sal egter eers oor tussen 20 miljoen en 40 miljoen jaar gebeur. Phobos wentel algaande nader aan Mars, in…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap