Plaasaanval Statistiek, Oranje Vrystaat Boere is Paraat

BLOEMFONTEIN – Die toename in plaasaanvalle is kommerwekkend, veral aangesien landelike polisiekantore in die Oranje Vrystaat na bewering probleme met die beskikbaarheid van voertuie en mannekrag het. Volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-­en-orde-komitee het sedert die begin van 2013 sowat 248 ernstige geweldsmisdade, 74 moorde, 53 pogings tot moord en 163 rooftogte in 179 aanvalle op plase, asook…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring