Petrusville Bereik Ooreenkoms met Eskom

PETRUSVILLE – Volgens Eskom gaan hulle nie meer die Renosterberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap se elektrisiteitstoevoer weens wanbetaling onderbreek nie. Dit volg ná ’n ooreenkoms waarin die munisipaliteit onderneem het om die uitstaande geld aan Eskom te betaal. Eskom sou die elektrisiteitstoevoer op 25 September onderbreek het, maar ’n ooreenkoms is intussen met die munisipaliteit gesluit. Sou die raad nie die ooreenkoms…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring