Papenfus Getuig in Flippie Saak

KAAPSTAD – Flippie Engelbrecht se selfaangestelde woordvoerder, Carina Papenfus, sal in die getuiebank haar weergawe van die aanval op die plaaswerker se seun doen. Hierdie weergawe, ‘n video-onderhoud, is beskikbaar op YouTube. Wilhelm Treurnicht, die beskuldigde in die saak van aanranding, het Woendagoggend in die Worcester-landdroshof verskyn. Die verhoor is uitgestel nadat sy regspan aangevoer het dat die staat gefaal…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap