Bejaarde Vrou Skiet Waarskuwingskoot, Twee Boewe Vas

JOHANNESBURG – Trudie Coetzer (72)  van Johannesburg in Sentraal-Transvaal het ’n waarskuwingskoot geskiet en een van die boewe perongeluk gewond. Trudie was alleen in haar huis in Pierre van Ryneveld. Hennie (77), Trudie se eggenoot was in die hospitaal vir ’n kardiologiese ondersoek. Sy was Vrydagoggend blykbaar op pad om hom te gaan haal omstreeks 11:00. Trudie het vir Hennie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pietersburg Aanval, Man Wreed Gemartel en Vermoor

AANVALLE, PIETERSBURG – Zacharias Arnoldus Nel (70) bekend as Pikkie is tydens ‘n visvanguitstappie, Vrydag, omstreeks 19:30 oorval en blykbaar gemartel voordat hy wreed vermoor is. Pikkie se verminkte lyk is glo na ’n ure lange soektog in ’n poel water in die Sandrivier in Ladanna, Noord-Transvaal gekry. Dit is skaars 200 m van sy huis. Pikkie het blykbaar nie…

Adriaan Vlok

BRIEWE – Huigelaar Adriaan Vlok Vorige Apartheidsminister van Polisie

BRIEWE – Adriaan Vlok het verlede week ingebel na ‘n radioprogram waarop mnr. Thabo Mbeki se broer die gasspreker was. Vlok sal onthou word as die voetewasser van Frank Chikane, wat hy en sy veiligheidspolisie wou vermoor gedurende die sogenaamde apartheidsjare. Mbeki het onmiddellik wal gegooi en gesê dat hy sy eie voete sal was. Adriaan Vlok was weer vol…

VIDEO: Simonsberg Wegholbrand Woed Steeds Buite Beheer

SIMONSBERG – Teen Woensdagmiddag laat was die brand wat sedert Dinsdagoggend in die gebied tussen Stellenbosch en Franschhoek in die Wes-Kaap woed steeds buite beheer. Talle wynlandgoedere en plase in die gebied, waaronder bekendes soos Rustenberg Wines, Delheim, Zorgvliet, Thelema, Uitkyk, Wiesenhof, Summercourt en Limoenkloof, het brandskade in hul wingerde en veld opgedoen. Meer as 2600 ha is deur die brand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Sittings oor Eskom Aansoek Gekanselleer

JOHANNESBURG – Die bom het gebars toe Eskom in Desember aangekondig het om R22,8 miljard ekstra van verbruikers te verhaal. Nersa het nou kennis gegee dat die sittings wat vir 28 Januarie, 1 Februarie en 3 Februarie in onderskeidelik Bloemfontein – Oranje Vrystaat, Nelspruit – Oos-Transvaal en Pietersburg – Noord-Transvaal gereël was, gekanselleer is. Die rede daarvoor is omdat niemand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Verkeersman op Snelweg geskiet

KAAPSTAD – Beeldmateriaal wys hoe Nizaam Alexander (35), ‘n verkeersbeampte van Kaapstad in die Wes-Kaap op die N2 geskiet word toe hy ’n motor vir ’n verkeersoortreding kort voor die Borcherds Quarry-afrit voorgekeer het. Die Wes-Kaapse Veilig Tuis-veldtog het die beeldmateriaal Dinsdag op Youtube gelaai. Dit wys hoe Nizaam Alexander (35) met twee insittendes van ’n Mercedes-Benz praat toe die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Eskom Dreig om Dorpe se Krag te Sny

HOPETOWN – Eskom dreig om Maandag elektrisiteitstoevoer na verskeie rade se gebiede in die Noord-Kaap te onderbreek weens beweerde wanbetaling. Die gebiede van die Renosterberg-munisiplaiteit sluit, Warrenton, Hopetown, Strydenburg, Victoria-Wes, Barkly-Wes, Delportshoop, Proteahof, Vanderkloof, Philips-town en Petrusville in. Volgens Eskom is Renosterberg-munisipaliteit se skuld sedert Januarie 2013 uitstaande en ook glo nie die bepalings van die betalingsooreenkoms nagekom nie. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Telkom

Netwerk Faling n Frustrasie vir Telkom Kliënte

SAKE NUUS – Kliënte van Telkom se dienste het Woensdagmiddag wydverspreide probleme in veral Sentraal-Transvaal, Kaapstad en in Durban ondervind. Die netwerk faling het verskeie besighede tot stilstand geruk. Talle besighede het geen toegang tot internet fasiliteite gehad nie, kon geen telefoonoproepe maak of ontvang, en kon ook nie betalingstransaksies fasiliteer nie. Enkele besighede en nooddienste moes inderhaas selfoonnommers via…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!