Bejaarde Vrou se Liggaam in Haar Huis Gevind

VANDERBILPARK – ʼn Bejaarde vrou (79) van Vanderbijlpark in Sentraal-Transvaal se liggaam is Maandagoggend deur haar dogter in haar huis aangetref. Volgens luitenant Teboho Lephoto, woordvoerder van die polisie, is die vrou se liggaam blykbaar op haar bed aangetref met die vermoede dat sy verwurg is. Die vrou se dogter het haar ma Vrydag vir die laaste keer gesien toe…

Vrou se Liggaam in Meer Gevind, Polisie Benodig Hulp met Identifisering

BOKSBURG – Die vrou, vermoedelik in haar 50s, is nog nie geïdentifiseer nie. Haar naakte liggaam is Sondagaand, 24 Januarie naby die kus van die meer in Boksburg, Sentraal-Transvaal gevind. Daar is geen sigbare wonde aan die liggaam nie en dis nog onduidelik hoe lank sy in die water was. Volgens luitenant Kwendzakwakhe Ngobese, Boksburg se polisiewoordvoerder, is die voorlopige…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Waterval Plaasaanval, Bejaarde Vrou Aangerand, Aanvaller Geskiet

WATERVAL – ‘n Bejaarde egpaar op die Koster Molvale pad naby Waterval, in die Wes Transvaal is Sondagaand omstreeks 18H00 in hul plaashuis aangeval. Die vrou is blykbaar deur een van die aanvallers aangerand. Die man kon daarin slaag om een van die aanvallers dood te skiet. Die vrou is na die naaste hospitaal geneem vir medies behandeling. Meer inligitng…

Water van Bo Help in Stryd Teen Woedende Vlamme

ST. FRANCISBAAI – Die brand, wat sedert Saterdag in St. Francisbaai, Oos-Kaap woed is met ligte reënbuie Maandagoggend onder beheer gebring. ’n Digte rookwolk en mistige toestande het sigbaarheid oor ’n groot deel van die vakansiedorp belemmer waar brandbestryders onverpoos gewerk het om die vlamme te blus. Die brand het Saterdag glo ontstaan nadat ’n seinfakkel afgevuur is. die ergste…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Water Onderbreking

Geendruppelverslae na Twee Jaar Nogsteeds nie Bekend Gemaak

JOHANNESBURG – Vorderingsverslae oor die Bloudruppel asook die Groendruppeluitslae, is verlede week aan die DA bekendgemaak maar die Geendruppel verslag is nog nie beskikbaar nie. Die departement het die Geendruppel-inisiatief in 2013 begin. Daar word vermoed dat meer as 80% van plekke met watertekorte dalk te wyte is aan swak instandhouding van die infrastruktuur en nie net weens die droogte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie

ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kospryse Styg, Vleispryse Vedubbel, Wees Voorbereid

SAKE NUUS – Volgens landboukenners kan kospryse vanjaar met tussen 20% en 30% styg en vleispryse kan verdubbel. Presies hoe erg die styging van kospryse gaan wees, sal Woensdag bekend gemaak word wanneer die Nasionale Oesskattingskomitee ’n vervroegde voorlopige produksieskatting vir 2016 se somergewasse uitreik. Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BVLB) se jongste voorlopige skattings, wat op 5 Februarie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Katamaran Dalk Gevind

PORT ELIZABETH – Die wrakstuk van die katamaran die Sunsail, wat nou reeds meer as ’n jaar lank vermis word, is vermoedelik naby Hermanus in die see gevind. Volgens Craig Lambinon, woordvoerder van die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), het Hermanus se NSRI bystand gelewer toe hulle ingelig is dat iemand die wrakstuk gesien dryf het. Hoewel die vermoede bestaan dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!