Miljarde van Belastigbetalers se Gelde Gemors

PRETORIA – Die Pretoria-munisipaliteit in Sentraal-Transvaal het in die afgelope boekjaar blykbaar R4 miljard van belastingbetalers se geld onreëlmatig bestee en onder meer op onwettige tenders verkwis. Die  voorlopige ouditverslag oor die 2014-’15-boekjaar wat die ouditeur-generaal (OG) op 30 November verlede jaar aan die Pretoria-stadsraad gestuur het, lui onder meer dat die metropool in sy skuld verdrink, terwyl hy in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nog Twee Buiktifus Gevalle Aangemeld

JOHANNESBURG – Nog twee mense is met Buiktifus gediagnoseer, buiktifus is ’n hoogs aansteeklike siekte en versprei deur kos of water. Die twee Zimbabwiese vroue word met antibiotika in die Dr. George Mukhari-hospitaal in Pretoria, Sentraal-Transvaal behandel. Die vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud woon in Johannesburg en is blykbaar middel verlede week in die hospitaal opgeneem. Die ouer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Een Dood, Een Kritiek na Skietvoorval in Boksburg

BOKSBURG – ’n Man is Dinsdag dood en nog een is ernstig gewond in ’n skietvoorval in Boksburg van Sentraal-Transvaal. Volgens luitenant kolonel Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder in Sentraal-Transvaal ondersoek hulle steeds die voorval. Nooddienspersoneel het glo die twee mans in ’n motor in Fieldstraat gekry. Die een man is op die toneel dood en die ander een is na ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Man Doodgeskiet in Richardsbaai, Aanvaller Vlug na Huisbraak

RICHARDSBAAI – Die polisie ondersoek die omstandighede wat gelei het tot vanoggend se noodlottige skietery van Danie Botha in Arum Lily Straat in Richardsbaai, Natal. Volgens die polisie het Danie en sy vrou omstreeks 10:00 gereageer toe hul buurvrou aan die oorkant van hul woning om hulp geroep het. Die polisie wou nie besonderhede bekend maak oor wat presies gebeur het…

Aanvallers Skiet op Pa en Seun vir Kontant

JOHANNESBURG – Die pa en seun het Maandag sonder brandstof op die N3-noord gaan staan waarna die aanvallers hulle geskiet en ’n onbekende bedrag kontant gebuit het. Volgens die polisie in Sentraal-Transvaal het die voorval gebeur toe die man van sy besigheid in Wynberg, waar hy kontant gaan haal het, na Bedfordview gery het om sy seun te gaan haal….

Buiktifus, Een Sterfte Aangemeld in Johannesburg

JOHANNESBURG – Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is daar nie ’n buiktifus-uitbreking in Johannesburg van Sentraal-Transvaal nie, maar vier mense is die afgelope twee weke gediagnoseer waarvan een vrou dood is. Volgens Steve Mabona, woordvoerder van die Sentraal-Transvaalse departement van gesondheid, is twee van die pasiënte by die Edenvale-distrikshospitaal behandel en die ander twee by die Charlotte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Opkomende Nasionale Minimum Loon vir Plaaswerkers

SAKE NUUS, LANDBOU – Cosatu oefen druk uit vir ’n nasionale minimum loon van tussen R4 500 en R6 000 per maand, die huidige sektorale vasstelling van R2 606,78 geld tot einde Februarie vanjaar in die landbousektor. Die ANC en Cosatu wil ’n nasionale minimum loon in werking stel en die haalbaarheid daarvan word tans deur die nasionale raad vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
eToll

Etollstelsel, Lisensieskywe of Brandstofheffing

PRETORIA – Die goeie nuus is dat die e-tolstelsel in ’n volslae mislukking ontaard aangesien net 10% van gebruikers betaal, terwyl die slegte nuus is dat die regering dalk brandstofheffing kan oorweeg in pleks van die lisensieskyf metode. Volgens Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), sou die Sentraal-Transvaalse e-tolprojek vandag reeds afbetaal gewees het indien die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!