Drie Buiktifus Gevalle in Kaap Aangemeld

KAAPSTAD – Drie gevalle van buiktifus is blyknaar in die Wes-Kaap aangemeld, twee van die pasiënte is meisies van nege en 10 jaar oud in Kaapstad, die derde pasiënt is ’n 52-jarige man van die Kaapse wynlande. In sommige van die gevalle het die mense onlangs na geaffekteerde gebiede soos Zimbabwe gereis. In Sentraal-Transvaal is ’n 27-jarige Malawiese vrou op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Uitkyk, Samantha word Vermis, Vermoedelik Ontvoer

VERMIS, KLERKSDORP – Die polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na Samantha Slabbert (9) wat Vrydag vermoedelik by ’n skolesportbyeenkoms in Wes-Transvaal ontvoer is. Samantha is in November in die sorg van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF)- Klerksdorp se kinderhuis geplaas hangende die finale aanbeveling van die hof, volgens Michelle Peach, senior maatskaplike werker van die SAVF. Die SAVF het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Vrou kry Beroerte Terwyl Rowers Goedere Buit

ROOF, BLOEMFONTEIN – Mauri van Niekerk (86), ’n inwoner van die Westerbloem-aftreeoord in die Oranje Vrystaat is vroeg Donderdagoggend omstreeks 07:00 bewusteloos in haar huis gevind nadat rowers ingebreek en goedere gesteel het. Mauri se buurvrou, het gesien haar skuifdeur is oop terwyl sy in die tuin besig was en het na haar geroep. Toe daar nie antwoord was nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man Geskiet, Vrou en Kinders Ongedeerd

AANVAL, KEMPTONPARK – ‘n Man (40) is geskiet in sy bolyf tydens ‘n huisbraak omstreeks 02:00 Donderdag oggend, in Majuba Straat,  Van Riebeeck Park, Sentraal-Transvaal. Volgens kaptein Lesiba Molokomme, polisie woordvoerder van Norkem Park SAPD het die eienaar van die huis voetstappe gehoor en ondersoek gaan instel. Die aanvallers het hom oorval en geskiet. Die slagoffer is na die hospitaal…

Wilderness Panga Aanval, Paartjie Boender Aanvallers

AANVAL, GEORGE – Die plaaslike polisie in George, Wes-Kaap is in dringende samesprekings met ander rolspelers oor die veiligheid op die staproete langs die ou treinspoor tussen Wildernis en Victoria Bay na nog ‘n aanval naby Leentjiesklip verlede week. Aanvalle en rooftogte op die staproete het ernstig begin toeneem. Die polisie vermoed dat verskillende groepe aktief is by die gevalle, verskeie…

Brakpan Offisier en Pa Vermoor Terwyl Hy Visvang

AANVAL, BRAKPAN – Coert Jordaan (39) van die EMPD Berede Eenheid is Woensdag, 27 Januarie vermoor terwyl hy vis gevang het op Aston Lake, in Springs van Sentraal-Transvaal. Hy laat sy vrou en drie-jarige dogter agter. Hoewel Jordaan ‘n inwoner van Brakpan is, was hy deel van die Ekurhuleni Berede Eenheid gebaseer in Petit. Coert was die betrokke dag blykbaar op verlof en…

Polisieman Skiet Homself Perongeluk in Been

PORT ELIZABETH – ‘n Konstabel (33) van die Openbare Orde Polisie kantore in Struanweg, Struandale is in die hospitaal opgeneem nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Die voorval het Dinsdag omstreeks 01:00 in die Oos-Kaap plaasgevind. Die konstabel het blykbaar net by die kantore aangekom toe hy die vuurwapen uit sy holster haal om uit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stellenbosch Bylmoord Een Jaar Later

STELLENBOSCH – ’n Jaar na die Stellenbosch bylmoorde is daar steeds geen verdagte of ’n motief nie. Die ondersoekdossier is huidiglik by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Op 27 Januarie 2015 is die Van Breda-gesin, wat kort tevore uit Australië na Suid-Afrika teruggekeer het, in hul spoghuis op die luukse De Zalze- landgoed buite Stellenbosch in die Wes-Kaap, met ’n byl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!