Pantser Baadjie Red Man se Lewe Tydens Aanval

AANVALLE, PRETORIA – Wicus Scheepers (49) se koeël­vaste baadjie het Saterdag in die vroeë oggendure sy lewe gered toe hy twee keer in die rug geskiet en met ’n mes aangeval is. Wicus het tussen 00:00 en 01:00 wakker geword toe een van sy honde begin knor. Sy vrou, Adrie (41), het gesê hy moet sy koeëlvaste baadjie aantrek. Die…

Weerdiens Voorspel Hewige Donderstorms

SAKE NUUS – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel hewige donderstorms Maandagmiddag oor Sentraal-Transvaal, die sentrale en oostelike dele van Wes-Transvaal en die noordoostelike dele van die Oranje Vrystaat. Oor Sentraal-Transvaal sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees, en oor Wes-Transvaal aanvanklik mooiweer en warm, met enkele donderbuie later, behalwe in die westelike dele. Oor die Oranje Vrystaat sal dit aanvanklik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bloemfontein Vrou Verkrag en Beroof

BLOEMFONTEIN – ‘n Vrou in die Oranje Vrystaat, vermoedelik in haar 30’s het geslaap toe ’n inbreker Saterdag tussen 02:00 en 05:00 haar met ’n mes wakker gemaak het. Volgens kaptein Chaka Marope, polisiewoordvoerder, het die booswig glo by ’n badkamervenster toegang tot die huis verkry, die vrou met ’n mes gedreig en haar mond met sy ander hand toegedruk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas

PLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval. Gideon het wakker geword van een van die aanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, het tweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop. Die derde…

Biesiesvlei Boewe Brand Plaashuis en Bakkie

PLAASROOF, BIESIESVLEI – Inbrekers het Herman Conradie se plaashuis in die Biesiesvlei-omgewing, Wes-Transvaal Saterdagnag aan die brand gesteek. Rudi Thiart, Conradie se voorman, het saam met sy gesin in die afgebrande huis gewoon. Die gesin was gelukkig nie die aand tuis nie. Twee van ­Thiart se honde is blykbaar twee weke gelede dood weens vergifting. Conradie se skaapwagter het Saterdag omstreeks…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dronkryer Eis Lewe van Fietsryers

DURBAN –  Richard da Silva, voorsitter van die Kingspark-fietsryklub, en Jarred Dwyer, is Sondagoggend deur ‘n voertuig getref terwyl hulle aan die agterkant van ’n groep fietsryers gery het, albei is op die toneel oorlede. Richard is die voorsitter van die Kingspark-fietsryklub. Die voorval het op die Ruth First-deurpad (M4) naby Durban-Noord in Natal plaasgevind. ’n Motor het blykbaar om…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla Skandaal, JZ se Geheime Agenda Dalk Binnekort op Tafel

NKANDLA – Die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, het met ‘n dramatiese ommekeer besluit om vir opknappings aan sy Nkandla-woning te betaal wat na bewering nie sekerheidsverwant is nie. Die DA het Woensdag Zuma se aanbod van die hand gewys. Die EFF sal Donderdag by ’n mediakonferensie daarop reageer. Egter is dit bevestig dat die toedelingsdokument reeds in Maart 2011…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Geen Beurtkrag die Winter, Verbruikers Gaan vir Eskom Nalatigheid Opdok

SAKE NUUS, ESKOM – Eskom het aangekondig dat daar dalk nie beurtkrag die opkomende winter ingestel gaan word nie, behalwe as Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Volgens Brian Molefe, die beleërde kragreus se uitvoerende hoof is daar geen planne insake beurtkrag instellings vir die opkomende winter nie tensy Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Eskom het glo meer instandhouding gedoen en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!