libertas

Bekende Afrikanerargitek oorlede

Die Afrikanerargitek dr. Irma Vermeulen (89) is Sondag in Pretoria oorlede. Vermeulen was die dogter van Gerhard Moerdyk wat onder meer die Voortrekkermonument asook die presidentswoning Libertas en die indrukwekkende NG-Kerk…

Israel Vlag

Kerry spook om vredesproses op koers te hou

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John Kerry sê hy het ‘n openhartige gesprek met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu gehad oor nuwe omstredenheid rakende Israelse vestings. Kerry is…

Sleepdood

Nege polisie sleepdood-verdagtes kry borg

Die nege polisiebeamptes wat van die moord op die Mosambiekse taxibestuurder Mido Macia beskuldig word, het Dinsdag in die Benoni-landdroshof borgtog gekry. Die nege beamptes het weer om borg aansoek…

hofhamertjie

MIV-positiewe verloor appèl na seks

ʼn MIV-positiewe man wat aan poging tot moord skuldig bevind is nadat hy onbeskermde seks gehad het met sy niksvermoedende vriendin, het sy appèl teen sy vonnis verloor.

Kampkerkhof

Stemme van Stomheid

NOORD-TRANSVAAL – Op 22 Junie 2013 het daar n Volksvergadering plaasgevind waarby verskeie organisasies en Boere betrokke was. Op selfde vergadering is dringend bespreek wat die pad vorentoe sou wees…

Die “Hyperloop”

Video: Vyfde vervoermetode bekend gestel

Die tegnologie-entrepreneur, Elon Musk, het Dinsdag ‘n “vyfde vervoermetode” onthul wat as die Hyperloop bekend sal staan en reisigers binne 35 minute tussen Los Angeles en San Francisco kan vervoer.

Stop Attacks

Elderly couple and grandchildren abducted and assaulted, Gauteng

Badly injured grandparents spent the night on a rubbish dump with their grandchildren after being abducted and assaulted by 5 armed black men. Grandparents, Wykie (62) and Marthina (61) Swanepoel, were attacked, assaulted and abducted at their home in …

Stop-Murders300

Randfontein man dies after gang attack

Mr. Meyer, a resident of  Helikon Park in Randfontein was critically wounded when he was shot in the head in his driveway on the corner of Bokmakierie Street and Condor Road on 13 August. Mr. Johnny ‘Tjoppie’ Meyer and his wife had just returned from the bank where they withdrew money when the incident occurred. It is understood that they were followed by five black men who were traveling in a grey Opel Corsa. Meyer, who was in the passenger seat, got out of the vehicle at the gate on their driveway to retrieve a newspaper from the post box while his wife parked the car in the yard, when he was confronted by the suspects and shot in his forehead. Large blood stains and pieces of flesh lay in the driveway while paramedics tried to save his life. A chopper was called out to the scene and the man was transported to Milpark Hospital, where he died. The suspects managed to flee from the scene.