Naspers-bord

Naspers koerante in vryval weens politieke korrektheid

Die jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die…

krediet

Amnestie vir 1,6 miljoen op skuld-swartlys

Die Kabinet het Donderdag besware teen die opheffing van negatiewe kredietinligting opsy geskuif, en goedkeuring verleen aan die stap. Banke waarsku dat hul risiko’s sal verhoog en dit sal die…

kerry4

VSA se Kerry ‘verloor nie slaap oor Putin se leuenaar-opmerking’

Die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake het die verklaring deur die Russiese president, Wladimir Poetin, as “belaglik” afgemaak, dat staatsekretaris John Kerry aan die Kongres oor Al-Kaida se rol in…

flippe-questions

Questions surround Flippie’s assault

CAPE TOWN – Documents in the possession of the Cape Times raise questions about the sequence of events that left 18-year-old Flippie Engelbrecht blind, and his subsequent injuries after an alleged assault by a farmer and farm manager. Carina Papenfus, the secretary of The Freedom Trust, a farmworkers’ rights NGO, has been advising the family […]

Ds David Malan - Berea

Ek was al daar

Spr. 8:27 – “Ek was al daar toe Hy die hemelkoepel op sy plek geplaas het, toe Hy die horison oor die see afgemerk het. Ek was al daar toe…

wits-243x300

Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering

‘n Derde dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is skuldig bevind aan seksuele teistering, en afgedank. Adam Habib, visekanselier, het gesê die instelling het ‘n beleid van zero-verdraagsaamheid…

Animated-police-flashing-lights

LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word

Humphrey Mmemezi, destyds LUR vir plaaslike regering en behuising, het kort voor Thomas Ferreira se ongeluk beveel dat die blou ligte op sy motor aangeskakel moet word, het die Krugersdorpse…

Twintig onderwysers vir bedrog gearresteer

Meer as 20 swart onderwysers van Mpumalanga is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle glo die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit R7 miljoen geswendel het, het die Valke gesê. Die onderwysers…