Panbult Plaasaanval, Plaaswerker Slaan Bejaarde Man Dood

PANBULT – Bernie van Zyl (84) van Panbult in Oos-Transvaal is blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige kop en beenbeserings in die badkamer op die plaas Geelhoutboom gevind. Hy is op die toneel dood doodverklaar. Sy vrou, Charlotte (55), is ook met die krukke aangeval en…

Nuwe Pensioenwette Veroorsaak Grootskaalse Opstand

PRETORIA – Lede van voorsorgfondse wat bedank gaan minstens twee derdes van hul aftreespaargeld by aftrede in ’n annuïteit of pensioen moet omskep in plaas van ’n kontantuitbetaling. Nuwe reëls is nie van toepassing op geld in pensioen- en voorsorgfondse wat voor Maart 2016 opgehoop is nie. Die vakverbond Cosatu het geëis dat president Jacob Zuma en die parlement die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mynwerkers Dreig om te Staak Weens Kooptransaksie

KIMBERLEY – Mynwerkers van De Beers wat Donderdag ’n griefskrif aan bestuurslede oorhandig het, dreig dat hul betoging in ’n staking sal ontaard. Die protesoptrede is deur die National Union of Mineworkers (NUM) en Cosatu gelei. Dit volg op De Beers se aankondiging dat die Kimberley Mines-myn buite die stad in die Noord-Kaap binnekort aan Ekapa Minerals, ’n swart myngroep…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermoorde Vrou se Lyk in Huis Gevind

THABA NCHU – Monique Williams (55), se lyk is Sondag in haar huis gevind toe haar seun, Julian Flanegan (27), ’n Plaasboer van Tweespruit, vir haar gaan kuier het. Volgens sersant Thabo Litabe is Williams se man, Trewees (58), as ’n verdagte in verband met haar dood in hegtenis geneem. Hy het reeds Dinsdag in die Selosesha-landdroshof op ’n aanklag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waterhulp vir Vrystaat is Suksesvol

BLOEMFONTEIN – Verskeie instansies, honderde inwoners en besoekers, vakansiegangers, Boere, motorfietsryers en ambulanse van oral staan nou saam om derduisende liters water aan mense in droogtegeteisterde gebiede in die Oranje Vrystaat te skenk. Volgens Ali Sayed, woordvoerder van Gift of the Givers, gaan hulle vandag boorgate in Smithfield en Fauresmith sink en het reeds sowat 50 000 liter water aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Winderosie is Nadelig, Stofstorms Tref Vrystaat Boere

HOOPSTAD – Stofstorms wat die Oranje Vrystaat tref weens die droogte krisis, is nadelig vir boere. Winde het Woensdag teen ’n spoed van ongeveer 100 km/h gewaai. Volgens Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder by GraanSA, is die stofstorms niks anders as winderosie nie. Vrugbare grond, soos die slik en organiese deeltjies, gaan verlore tydens erosie. Dit is kringloop wat deur die agteruitgang…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hael Slaan Bokke en Beeste Dood in Modderrivier

MODDERRIVIER – Francois Wiid se twee melkbeeste en 35 boerbokke, op die plaas Klein Magersfontein naby Modderrivier in die Noord-Kaap is deur haelkorrels “so groot soos gholfballe” doodgeslaan. Francois en sy vrou, Jolize, was met vakansie in Hartenbos toe die man wat hul plaas opgepas hulle met goeie nuus gebel het oor die reën. Dit was eers die volgende dag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Krugerwildtuin Veldwagter Sterf na Skoot

MALELANE – ’n Buffel het die veldwagter en sy kolega gejaag in die Krugerwildtuin, Malelane-seksie, Oos-Transvaal toe die kollega hom per ongeluk raak skiet. Hulle was blykbaar met ’n teenstropingspatrollie besig. Die buffel het glo op hulle afgestorm waarna hulle gehardloop het om skuiling te soek en die dier te neutraliseer. In die geskarrel is die man, wie se naam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!