Stellenbosch Bylmoord Jaar Gelede, nog Niemand Vas

STELLENBOSCH – Dit sal volgende Woensdag reeds ’n jaar wees sedert Martin (54), Teresa (55) en Rudi van Breda (22) met ’n byl in hul huis op die gholflandgoed De Zalze in Stellenbosch, Wes-Kaap vermoor is. Marli (17), het wonderbaarlik aan die dood ontkom nadat sy met ’n byl teen die kop gekap en haar nekslagaar afgesny is. Sy ly…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Panbult Plaasaanval, Vrou Sterf Ook

PANBULT – Bernie (84) en Charlotte van Zyl (55) is Saterdag met ernstige kop en beenbeserings in ’n badkamer op die plaas Geelhoutboom in Oos-Transvaal gevind. Charlotte is vroeg Dinsdagoggend omstreeks 02:00 oorlede. Afrikaanse Nuus het berig dat Bernie blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan is Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige…

Geen Einde in Sig vir Betogende Kontrakwerkers en Studente

PRETORIA – Betogende kontrakwerkers en studente het gister tersiêre instellings in Pretoria, Sentraal-Transvaal ontwrig en selfs ’n petrolbom by die UP laat ontplof. Daar is nie groot skade aangerig nie en die polisie en veiligheidsdienste het betyds toegetree en verhoed dat die situasie handuit ruk. Die voortslepende onrus op die land se kampusse jaag universiteite tot R2 miljoen per maand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Agt Jarige Seun se Hart Gaan uit na Baba Renoster

SOMERSET-WES – Huner Mitchell (8) van Somerset-Wes in die Wes-Kaap is vreeslik geheg aan sy renostermaatjie en wil alles in sy vermoë doen om hom te help. Hunter het in 17 dae R10 000 ingesamel om ’n renosterkalf in die private wildreservaat Aquila te versorg. Die geld is eergister aan die reservaat oorhandig. Hunter het die dag saam met sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Brande Woed Voort op Overberg

OVERBERG – Honderde plaaswerkers en plaaseienaars veg steeds saam met sowat 70 brandbestryders teen die woedende vlamme in die Elginvallei en Houwhoek-gebied in die Overberg, Wes-Kaap. Die brand het vermoedelik Saterdagmiddag omstreeks 14:00 in Botrivier ontstaan. Dit het oor die naweek na die berge in die Elginvallei tot by die Houwhoekpas versprei. Brandweerbeamptes is egter bekommerd dat die brand tot…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oliepryse Daal Nogsteeds

SAKE – Die prys van Brent-ruolie het tot onder $28 per vat gedaal, die eerste keer sedert November 2013, en het Maandagoggend omstreeks 07:20 steeds op net $28,63 verhandel. Wêreldoliepryse hou aan daal, hoewel Suid-Afrikaners weens die swak rand nie die volle voordeel daarvan by die vulstasie kry nie. Die olieprys se daling Maandagoggend van tot 4,4% is omdat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoogste Prys Sedert Kommoditeit vir Witmielies

SAKE – Die land se ergste droogte sedert 1904 het die prys van witmielies  Maandag vir die eerste keer tot meer as R5 000 per ton laat styg. Witmielies vir lewering in Julie het Maandag op die JSE se termynmark met 2,5% duurder geword tot R5 020 per ton. In Oktober het die Nasionale Oesskattingskomitee geraam die kleinste gebied gaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Muldersdrift Aanval, Rowerbende Skiet Pa Morsdood

MULDERSDRIFT – Jannie Stander (47), wat diep spore in veldfietsrenne getrap het, het blykbaar nie ’n kans gehad toe ’n roofbende hom, sy vrou en hul babaseun by sy huis in Muldersdrift, Sentraal-Transvaal ingewag het nie. Hy is Saterdag twee keer in die bors geskiet met ’n .38 Special-rewolwer. Volgens sersant Tshepiso Mashale, polisiewoordvoerder, is Stander op die toneel dood…