Openbare Sittings oor Eskom Verhogings

SAKE – Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het aangekondig dat openbare sittings binnekort gehou word oor die aansoek wat Eskom in November ingedien het. Die aansoek is bedoel om ekstra koste te verhaal wat Eskom nie voorsien het vir 2013-’14 nie. Al die sessies is van 08:30 tot 17:00. Die openbare sittings vind op die volgende datums en plekke plaas: Kaapstad…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier