Oorlog, Rusland Gryp in en Franse Bombardeer IS Teikens

RUSLAND – Dit lyk of Rusland die inisiatief neem in internasionale pogings om die konflik in Sirië te beëindig terwyl Amerika nog skarrel om ’n nuwe strategie op te stel. Intussen het Franse vegvliegtuie vestings en ander teikens van die Islamitiese Staat (IS)in Sirië gebombardeer. Terwyl wêreldleiers in New York by die Verenigde Nasies se algemene vergadering  begin saamtrek het,…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!