Olieprys Tuimel tot die Laagste in Sewe Jaar

KAAPSTAD – Die Brent ru-olieprys wat die afgelope maande teen ietwat minder as $50 per vat verhandel het, het die afgelope week verder begin daal en het op Saterdag, 12 Desember, teen $37.93 verhandel. Dit is die laagste prys sedert 2008. Die prys het begin daal toe die Opec-oliekartel nie tot ʼn vergelyk kon kom om produksie in te kort…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap