Nog Twee Buiktifus Gevalle Aangemeld

JOHANNESBURG – Nog twee mense is met Buiktifus gediagnoseer, buiktifus is ’n hoogs aansteeklike siekte en versprei deur kos of water. Die twee Zimbabwiese vroue word met antibiotika in die Dr. George Mukhari-hospitaal in Pretoria, Sentraal-Transvaal behandel. Die vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud woon in Johannesburg en is blykbaar middel verlede week in die hospitaal opgeneem. Die ouer…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier