Nkandla Saak: JZ se Arrogansie kry Dramatiese Ommeswaai

NKANDLA – President Jacob Zuma het presies ’n week voordat die Nkandla-saak deur die konstitusionele hof aangehoor word, ’n skikking voorgestel. Zuma het voorgestel in die konsep-hofbevel, wat die president aan die konstitusionele hof voorgelê het, dat hy glo uit sy eie sak “’n billike deel” sal betaal van die koste van opknappings aan Nkandla wat nie veiligheidsverwant is nie,…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap