Nkandla, Groot Vermorsing van Belastingbetalers se Geld

SAKE – Die DA het Donderdag daarop gesinspeel dat hy die polisieminister Nathi Nhleko se verslag in die hof sal teenstaan nadat die ANC-meerderheid ʼn versoek deur opposisiepartye dat getuies geroep word, van die hand gewys het. Die ANC-meerderheid in die ad hoc parlementêre komitee wat Nhleko se verslag oorweeg, het maklik die voorstel deur Stege Swart van die ACDP…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring