Net Engels op Potchefstroom Kampus Volgende Jaar

POTCHEFSTROOM – Slegs Engels gaan van volgende jaar af glo die voertaal op die Potchefstroom-kampus van die Wes-Transvaalse-Universiteit (NWU) wees. Volgens Benz Mabengwane, voorsitter van die institusionele verteenwoordigende studenteraad (IVSR), moet Potchefstroom toeganklik vir alle Suid-Afrikaanse studente wees. Afrikaanse Nuus verneem dat Mabengwane se uitlatings nie die van die IVSR verteenwoordig of op ’n voorafgaande vergadering bespreek is nie. Die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap