Moordenaar Kry Lewenslank na Moord op Boer

POTCHEFSTROOM – Drie jaar na die koelbloedige moord op die Boer Ronél van Eyk (44) is haar moordenaars Donderdagmiddag in die Potchefstroomse hooggeregshof, Wes-Transvaal tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Boitumelo Motabogi (27) en Paulino Maiuane (44), ’n Mosambieker, het Van Eyk op 13 Augustus 2012 by die hek van haar plaas, Witklip, in Hartbeesfontein oorval. Hulle het haar vier keer in…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap