Marikana Verslag, Generaal as Polisiehoof is Onhoudbaar

SAKE – Generaal Riah Phiyega se posisie as polisiehoof is onhoudbaar ná die verdoemende bevindings teen haar in die Farlam-kommissie van ondersoek na die Marikana-slagting. So meen Gareth Newham, oudpolisielid en ontleder by die Instituut vir Sekerheidstudie. Die kommissie, onder leiding van oudregter Ian Farlam, het aanbeveel dat ’n kommissie van ondersoek na die geskiktheid van Phiyega aangestel word. Hy…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier