Mareetsane Plaasaanval, Bejaarde Vrou Wreed Geslaan

Bes van Coller (88).

Bes van Coller (88).

MAREETSANE – Bes van Coller (88) is Maandagmiddag laat aangeval op haar plaas Jakkalsdans naby Mareetsane in die Wes-Transvaal.

Bes is tans nog in ICU in Anncron, Klerksdorp. Afrikaanse Nuus verneem sy is met onbekende voorwerp geslaan. Haar heup is gebreek en haar regterhand. Sy het ook erge kopwonde opgedoen. Meer inligting oor die voorval sal volg.

Namecheap