SAKE NUUS – Volgens landboukenners kan kospryse vanjaar met tussen 20% en 30% styg en vleispryse kan verdubbel. Presies hoe erg die styging van kospryse gaan wees, sal Woensdag bekend gemaak word wanneer die Nasionale Oesskattingskomitee ’n vervroegde voorlopige produksieskatting vir 2016 se somergewasse uitreik. Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BVLB) se jongste voorlopige skattings, wat op 5 Februarie…