Korrupsie Belemmer Dienslewering

PRETORIA – Die minister in die presidensie, Jeff Radebe, meen korrupsie in die openbare en private sektore belemmer dienslewering, en ondermyn openbare vertroue in die staat en die ekonomie. Die regering erken ook dat korrupsie ekonomiese groei, mededingendheid en beleggings verswak. Radebe het die land se jongste ontwikkelingsaanwysers in Pretoria bekend gestel en gesê ‘n kultuur van geen verdraagsaamheid jeens…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap