Kontak Ons

Kontak Afrikaanse NuusAfrikaanse Nuus kan op die volgende maniere gekontak word.

Afrikaanse Nuus

E-pos: AfrikaanseNuus @ gmail.com

Om kostes te bespaar, is telefoon en VoIP dienste tydelik ingekort.

Die publiek is ook welkom om by ons Facebook bakkiesblad aan te sluit en aan gesprekke deel te neem.

KONTAK VORMS

STREEKVERTEENWOORDIGERS

Afrikaanse Nuus het tans verteenwoordigers in die volgende areas:

  • Kaapstad, Wes-Kaap
  • Londen, Verenigde Koningkryk
  • Pretoria, Sentraal-Transvaal
  • Vereeniging, Sentraal-Transvaal
  • Vryheid, Natal

Daar is ook beamptes en skrywers in verskeie ander lande, hoewel hulle slegs periodiek of deeltyds by Afrikaanse Nuus betrokke is.

Ons hoor graag van u en wil u uitnooi om op hierdie webblad te registreer sodat u kommentaar op berigte kan lewer. Indien u aktief vir Afrikaanse Nuus wil skryf, kontak ons gerus nadat u geregistreer het.