Koffie Gaan Duurder Word Weens Droogte

SAKE NUUS – Koffie gaan vanjaar duurder word weens die droogte wat die gebiede teister waar die wêreld se grootste koffie-oeste vandaan kom. Ondergemiddelde verwagtinge vir reënval in Brasilië se Espirito Santo-staat en in dele van Colombia, die wêreld se twee grootste verbouers van arabica-koffiebone, het die prys van koffie in Januarie met 5% laat styg. Buiten vir ’n kleiner…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring