Kerkstraatbom – Ons Onthou!

Kerkstraatbom - Ons Onthou!

Kerkstraatbom – Ons Onthou!

Piesangtoon – 20 Mei 1983 het vir meeste mense begin net soos enige ander dag. Waar ek in die Kruger Wildtuin op vakansie is sit ek rustig op die rondawelstoep in die Olifants ruskamp en werk aan ‘n nuwe ontwerp van ‘n outomatiese brandalarmstelsel met outomatiese brandblusstelsel wat deure outomaties laat toemaak, hysers na die grondverdieping van ‘n toringgebou stuur, outomaties seine na die brandweerstasie toe herlei, en die nodige ontruiming van die gebou vloer vir vloer orkestreer.

Rekenaarstelsels is in hul babaskoentjies. Rekenaars is by die meeste mense ‘n konsep van ‘n massiewe kamer vol uitrusting wat groot volumes lugversorging en verkoelings-eenhede beslaan, en wat meesal net deur groot banke gebruik word…

My gesin en skoonouers het gery om diere te gaan kyk. Eers wou ek saamgaan maar toe daarteen besluit. My kar was so tot teenaan die stoep getrek – en die radio was saggies op die goeie ou Radio Suid-Afrika se Afrikaanse program ingestel…

Die vorige dag het ek nog vroeg oggend onderhoudswerk gedoen op die Brandbeheerstelsel by die Lugmag se kantore in die Nedbankplaza in Kerkstraat, Pretoria. Ek was bly toe dit etenstyd word en ek die halfdag kon verlof neem saam met so addisionele paar dae. Na ek uit die Nedbankplaza se parkeergarage se linksom spiraaluitgang terug grondvlak toe is, het ek pad gevat huistoe om te gaan regmaak vir die aand laat se vertrek om douvoordag by die Krugerwildtuin se hek te kon wees…

Skielik volg ‘n nuusberig oor die radio wat my aandag trek – ‘n Bom het pas ontplof by die Nedbankplaza in Kerkstraat, Pretoria…!!! Ek skrik my eers boeglam en besef – as ek die dag nie in die Wildtuin gewees het nie, was ek sekerlik daar! Maar ek is gespaar…

Na die weer en weer luister oor die verraderlike en afskuwelike daad van terreur, besef ek net weer dat daar ‘n velle en sataniese aanslag teen ons Blankes in Suid-Afrika was.

Kyk ons na die rolspelers in die bom is dit duidelik dat dit nie net swartes was wat die aanslag aangevoer het nie. Dit was ‘n Joodse en swart kommunistiese aanslag teen alles wat Christelik is, Christelike waardes handhaaf en wat die orde en geregtigheid in Suid-Afrika beskerm het. Sekere feite kom na vore – Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld wat op Christelike waardes en normes gebou is. Die enigste nie-Roomse Katolieke Christelike land ter wêreld. Die parlement word nog geopen met Skriflesing en gebed, Indiërs het geen permanente verblyfreg in die Oranje Vrystaat nie…

Dit is ook belangrik om te besef wat mense soos Helen Zille se aandeel aan hierdie en soortgelyke gebeurtenisse was. Dit is alom bekend dat Helen Zille as jong student aan die Witwatersrandse Universiteit gereeld saam met die Kommuniste in swart buurtes met gebalde vuis onder die rooi hamer-en-sekel kommunistiese vlag saam met haar boesemmaatjies, die ANC, die PAC, die SACP en elke ander swart bewussyn-organisasie geprotesteer en geweld aangehits teen die bestaande orde.

Helen Zille was behoorlik betrokke by die “Black Sash” beweging gedurende die 80er jare en dit is ook bekend dat sy in daardie tyd van die terroriste beskerm en selfs versteek het. Sy het onder andere op daardie organisasie se streeks- en nasionale uitvoerende raad gedien en het ook in die onder-voorsitterskap van die “End Conscription Campaign” in die Wes-Kaap gedien. In daardie tyd het sy ook ‘n opgeskorte vonnis gekry vir haar aksies.

Later jare het Helen Zille en haar man ook hul huis aangebied as ‘n “veilige hawe” vir die ANC se politieke aktiviste en terroriste.

Helen Zille is nie alleen ‘n terroriste simpatiseerder nie, maar ook beslis ‘n geharde en geslepe Khazar-Jood meedoener aan die ondergang van die Blanke heerskappy in Suid-Afrika. ‘n Mens kan nie wonder waar sy haar “ordentlikheid” gekoop het waarmee sy poog om enige Blanke se steun te werf vir die komende verkiesing nie. Daar is ‘n gesegde wat sê – “Eenkeer ‘n terroris, altyd ‘n terroris…”

Daarom seker dat sy so graag ter wille van aansien werf by die terroriste – en hopelik ook hulle steun verkry dat sy so graag aan die terroriste soen.

Boerevolk Erfenisbewaring

Omtrent die skrywer

David Boerseun

Selfwerksaam, en 'n onbeskaamde Christen, onbeskaamd Boer en onbeskaamd Afrikaans.
Webtuiste: DavMar Tegniese Dienste.