Kaapse Boere Skenk Tonne Voer vir Droogte Krisis

KAAPSTAD – Die Wes-Kaapse Boere het die afgelope maand sowat 120 ton voer tot Agri Wes-Kaap se droogtehulpprojek bygedra. Die projek is geloods om veeboere wat erge weidingstekorte het te ondersteun na die afgelope winter se ondergemiddelde reënval. Volgens Agri Wes-Kaap is vragte lusern, gars, kaf en koringstrooi deur Boere in die Suid-Kaap en die Kaapse Metropool geskenk en na…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring