Jacob Zuma en sy Gesteelde Grond

RUSTENBURG – President Jacob Zuma het Saterdag in Rustenburg, Wes-Transvaal op die ANC se verjaardagviering aangekondig dat die tempo van grondhervorming en ondersteuning aan nuwelingboere radikaal moet versnel omdat grond na bewering onwettig gesteel is. Volgens Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is dit ‘n emosionele opsweping en  leuen wat vertel word totdat almal dit glo. Indien iemand grond…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap