Honderde Korrupsieklagte Teen JZ Groet Vaarwel

SAKE – Jacob Zuma, die President van Suid-Afrika  meen die 783 aanklagte in die korrupsiesaak teen hom is “dood”. In sy betooghoofde het Zuma se regspan Maandag bekend gemaak dat die DA verniet probeer om die president weer voor die hof te sleep. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die aanklagte teen Zuma glo reeds in 2009 teruggetrek. Die aanklagte is…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier