Heidelberg Brand Vernietig Twee Huise

HEIDELBERG – Twee gesinne van Dollar Square in Sentraal-Transvaal het byna al hul besittings verloor toe ’n brand hul huise vernietig het. Johannes, sy vrou Anna September en hul drie seuns, het al hul besittings in ’n oogwink verloor toe die brand in hul houthuis in die woonbuurt Dollar Square uitgebreek en na nog ’n huis versprei het. Die brand…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap