WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2014

BloedrivierGELOFTEFEES is jaarliks ‘n groot geleentheid vir die Boervolk met verskeie byeenkomste. Afgesien van die Geloftefees by Bloedrivier, is daar vanjaar weer verskeie byeenkomste. Kontak gerus die onderskeie organiseerders en tref vroegtydig reëlings soos nodig.

DIE GELOFTE

“Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.”

GELOFTEFEES – 16 Desember 2014.

  • Akasia / De Wildt – Manie Lemmer 082 879 6969
  • Alldays – Ds Bertus Badenhorst 084 984 1742
  • Badplaas – René J van Vuuren 017 844 1145
  • Baltimore – Danie Ehlers 082 498 4436
  • Bazley Strand (KZN Suidkus) – Willie Pretorius 072 615 0588
  • Belfast – Gerhard Kotze 071 609 9266
  • Bethlehem – Wessel Lourens 082 44 48818
  • Bloemfontein (3 Feeste):
    • Vrouemonument – Ds HSW Strauss 076 672 4322
    • Rietfontein Plaas (Verkeerdevlei) – Mariaan Oosthuizen 083 229 0456
    • Maselspoort – Ds Robbie du Toit 084 401 6117
  • Bokkraal (Koster/Zeerust) – Evert du Preez 083 635 6528
  • Boshof – Andrie de Kock 082 345 8990
  • Bothaville (3 Feeste):
    • NG Kerk Meyerhof – Piet Bruwer 083 263 5203
    • Brandhoek – Danie Smith 083 973 4717
    • Loskuil Skool – Frikkie Nel 082 829 5723
  • Brandfort – Johann Fourie 083 264 2233
  • Bronkhorstspruit – Chris van Wyk 082 578 1631 en Neels Pohl 082 335 0896
  • Brits Hoërskoolsaal – Chris van Wyk 074 888 4423
  • Burgersdorp – Ds Dawie Jacobs 083 456 0831
  • Christchurch New Zealand – Claude Titley (Afr Christen kerk) 0064 21 043 3941
  • Clanwilliam – Sypie de Beer 027 452 2929 en Christo Smit 022 921 3902
  • Clocolan – Johan Smit 083 462 7019
  • Cullinan – Jan Malan 082 496 7120
  • De Aar – Ds Ryno Louw 084 514 8091
  • Delmas – Annatjie Bothma (AP Kerk) 083 415 1470
  • Dendron – Francois Fourie 083 626 6573
  • Derby – Willie vd Westhuizen 079 528 4414
  • Dullstroom – Marie Bredell 082 451 1895
  • Dundee/Vryheid – Johann Fourie 082 320 4133
  • Eendracht (Leandra) – Dr Samuel Louw 082 465 4725
  • Ellisras (5 Feeste):
    • Boereverenigingsaal – Agnes Olivier 014 763 3677
    • Sarahbell – Kobus vd Merwe 084 515 7162
    • Steenbokpan – Chris Erasmus 083 371 2031
    • Matjiesfontein – Piet Lambrecht 082 372 0598
    • Weidhoek – Jaco de Bruyn 083 626 6582
  • Ermelo / Smitsfield – Leon Grobler 082 807 9264
  • Ficksburg – Non Ferreira 051 933 4959
  • Fochville – Jan Botha 082 863 2359
  • Frankfort – Kobus Hattingh 082 945 4137
  • Fraserburg
    • Anmar Dumas 053 381 3868
    • Ronnie vd Merwe 023 741 8723
  • Glentana-Outeniqua – Prof Pierre Theron 083 252 4250
  • Gravelotte – Gerrie vd Merwe 083 459 9080
  • Greylingstad / Wilgefontein – Hannes Strydom 082 351 5979
  • Groblersdal – Andre de Beer 078 161 1967
  • Harrismith – Gert Loggenberg 082 770 8338
  • Hartbeespoort
    • Riaan Badenhorst 083 675 1483
    • Bokfontein – Herman Els 082 377 2991
  • Hartenbos Amfiteater – Schalk van Vuuren 083 628 7900
  • Heidelberg (Tvl) – Lemont Kriel 084 511 4759
  • Heilbron
    • Gerrit du Plooy 082 386 2906
    • Corne vd Merwe (Vegkopfees) 083 306 0357
  • Hendrina – Meyer de Jager 082 773 2143
  • Hennenman – Christine Bouwer 082 773 9297
  • Hoedspruit – Melanie Wright 084 767 4608
  • Kayaseput (Dwaalboom) – George Potgieter 082 903 5752
  • Kimberley – Ds Danilo Stolz 084 44 444 17
  • Kleinfontein – Charl Bezuidenhout 082 255 6531
  • Koppies – Matty Lotter 083 263 0456
  • Kouga – Wentzel Coetzer 072 534 5914
  • Kroonstad (4 Feeste):
    • NG Moederkerk – Dries Otto 082 923 3113
    • Onder-Heuningspruit – Hugh Enslin 082 492 6454
    • Randjieslaagte – Annemarie Nigrini 083 631 3362
    • Welvaart – 082 536 1917
  • Krugersdorp Paardekraal Monument – Al von Well 082 348 3828
  • Lankverwacht – Sakkie van der Merwe 071 868 0413 of 027 219 1889
  • Leeupoort – Stoffel Bester 082 823 7652
  • Levubu – Ds Petrus Kriel 082 898 2081
  • Lichtenburg – Hansie Theart 082 922 5755
  • Londen (Brittanje) Theydon Bois Village Centre – Wynand Kruger 0783 5063 964
  • Louis Trichardt – Abrie Wepener 082 686 2552 (abriewepener @ xpress.co.za)
  • Lydenburg (4 Feeste):
    • Badfontein Fees – Hannie vd Merwe 013 235 4337
    • NG Moederkerk – 013 235 2457
    • Naauwpoort – Dirk Grobler 013 235 4163
    • Watervalsrivier – W Potgieter 082 829 7053
  • Machadodorp – Izak Davies 013 256 9108
  • Marble Hall – Gerhard Fourie 082 893 0333
  • Margate – Kobie Jacobs 039 313 5181
  • Memel – Carin Hugo 058 924 0163
  • Middelburg (Tvl)
    • Jannie Schoeman 082 3883 111
    • Michiel Geldenhuys 072 191 4325
  • Mosselbaai – Piet Joubert 082 562 7508
  • Nelspruit – Cobus Riekert 082 379 2753
  • Newcastle / Volksrust – Ds Paul Buitendag 082 853 6900
  • Ohrigstad – Marnus vd Wal 083 751 5536 en Magda Pienaar 013 236 0280
  • Olifantsrivier-Oos – Neels Kruger 072 342 4589
  • Orania – Jaco Kleynhans 083 324 5631
  • Ottosdal – Jannie Breytenbach 082 872 9560
  • Oudtshoorn – Nico Groenewald 082 563 2834
  • Petrusburg – Willem Venter 082 336 4431
  • Phillipolis – Johanna Pohl 051 773 0066
  • Pietersburg – Johan Willemse 072 197 31343
  • Plettenbergbaai – Hannes Wepener 016 423 1160
  • Potchefstroom – Ds Nel 076 527 7706
  • Potgietersrus – Phillip vd Walt 082 675 5810
  • Pretoria
    • Voortrekkermonument Geraldine 083 997 9741
    • Gereformeerde Fees Pretoia Noord Kobus Kok 082 670 1961
    • Kloof – Fritz van Graan 012 335 8523
    • Philadelfia-Ark – Boere Republikeine (Sien brief vir meer besonderhede)
    • Rooihuiskraal Feesterrein. 012 6542079 of 072 211 6656
    • Verwoerdburg ds De Bruin 072 211 5556 / 012 348 0314
  • Randburg/Linden/Northcliff en Roodepoort – Hennie Louw 073 160 7343
  • Rustenburg – Alet Potgieter 084 332 4199
  • Sabie – Peet Reynecke 082 325 6960
  • Secunda – Werner Ernst 082 663 9408
  • Standerton / Bethal – Kowie Steyn 083 265 9770
  • Sterkrivier – Bertus Muller 083 448 4784
  • Strydpoort – Priscilla Nagtegaal 083 446 5005
  • Swartruggens (Brakkloof) – Louis Visser 076 350 4010
  • Theunissen – Andre Ferreira 057 733 0645 en Joubert Scott 083 4400 122
  • Tierfontein – Hannelie de Wet 083 305 6632
  • Tygerberg – Derik Strauss 084 408 6434
  • Tzaneen:
    • Piet Vermaak 079 019 7701
    • Dirk Joubert 073 377 4622
    • Allan Campbell 015 307 5407
  • Vaaldriehoek – Jan Fouche 016 982 1301
  • Vanderbijlpark – Ds Rudi Booyens (Noordwes Universiteit Kampus 09:00)
  • Vanrhynsdorp – Louis Burger 027 219 1834
  • Ventersdorp Stadsaal – AWB (Sien hierna vir meer besonderhede)
  • Viljoenskroon – Nico van Aarde 082 775 9560
  • Villiers – Ludwig Ankiewicz 082 573 5449
  • Welkom – Weitz Botes 082 780 8518
  • Winburg – Hansie Human 083 305 8446
  • Witbank – Essie Esterhuizen 083 227 2677 en Leon 082 894 5755
  • Welverdiend Voortrekkerbeweging – Chris 082 578 1631
  • Wonderpoort – Gereformeerde Kerk 082 670 1961
  • Wolmaranstad – Willem Grobbelaar 083 264 2472
  • Zeerust – Danie Conradie 072 991 2061

ADDISIONELE INFORMASIE

AWB BYEENKOMS – Die Afrikaner Weerstand beweging Geloftefees: AWB eer hierdie jaar die Gelofte by die Ventersdorp Stadsaal. Psalm 50:14 “Betaal jou Geloftes aan die Allerhoogste.”

Die Geloftefees program is as volg:
10h00 – Opening en verwelkoming (Brigadier Jaco Potgieter)
10h05 – Samesang van Volksliedere (Brigadier Jaco Potgieter)
10h15 – Tablo (Diamantstreek)
10h30 – Herbevestiging van die outentieke Gelofte (Generaal Piet Cilliers)
10h40 – Geloftediens (2 Kronieke 34:15) (Brigadier Piet Breytenbach)
11h15 – Gelofte rede (Tema: Die Huis van God) (Leier Steyn von Rönge)
12h15 – Afsluiting (Die Stem) (Brigadier Jaco Potgieter)
Na afloop van die verrigtinge is daar ’n gesellige saamverkeer by die AWB Hoofkantoor
(Braai saam op die terrein – kole sal voorsien word)

BOERE REPUBLIKEINE

Die Boere Republikeine vier vanjaar fees by Philadelfia-Ark. Lees meer bieroor by die volgende skakel.

LANKVERWACHT – Die Lankverwacht Geloftefees: Begin reeds op 13 Desember en duur tot Geloftedag op die plaas Lankverwacht buite Vanrhynsdorp. Die Feesrede word gevoer deur mnr. Paul Kruger van die VVK. Ds Jan Fourie van die AP Kerk se Hardeveld-gemeente sal die erediens waarneem. Belangstellendes vanuit Nieuwoudtville, Vredendal, Clanwilliam en Vanrhynsdorp word uitgenooi na die feestelike geleentheid.

OPMERKING – Die bogenoemde lys van Geloftefees-vierings reflekteer slegs volksfeeste soos bekendgemaak aan die redaksie deur die onderskeie organiseerders. Die lys sal mettertyd aangevul word indien meer informasie bekend gemaak word.

SLAG VAN BLOEDRIVIER EKSTERNE VERWYSINGS

Virtuele Bier