SAKE NUUS, ESKOM – Eskom het aangekondig dat daar dalk nie beurtkrag die opkomende winter ingestel gaan word nie, behalwe as Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Volgens Brian Molefe, die beleërde kragreus se uitvoerende hoof is daar geen planne insake beurtkrag instellings vir die opkomende winter nie tensy Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Eskom het glo meer instandhouding gedoen en…