Gedig: Wil

‘n Gedig deur David Christie

Boerekommando ABO - 640 x 480Wil

in my oë weerkaats jou strewe

uit my hande werk getrou
diensbaar,

voluit vrywillig verplig in daad
en saak

my Volk vir jou!!

Omtrent die skrywer

David Boerseun

Selfwerksaam, en 'n onbeskaamde Christen, onbeskaamd Boer en onbeskaamd Afrikaans.
Webtuiste: DavMar Tegniese Dienste.