Gedig: Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed

GedigteGEDIG: Geskrywe en opgedra aan die Boervolk van Suid-Afrika, Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed.

In die reën sit ek een nag,
Skielik val dit my by van die verskrikkelike dag.
In ‘n oogwink ontneem van ons Vaderland,
Gegee aan die pikswart hand.

Swaar sal die onheil Suid-Afrika knak,
In skandaal sal ons wees op ekonomiese vlak.
Plaasmoorde – Oorlewing, Boerebloed sal getuig,
Lank sal die swarthand oorwinning juig.

Met krag, kos en water beperk,
Gaan dit wees swart teen swart gemerk.
Stakings, Betogings, Onluste vure wat woed,
Vaderland oospoel met geweldadige bloed.

Wanneer gaan kom die end van smart?
Boervolk se toekoms lyk dan pikswart.
Met Vader se tyd, sal ons oorwin die stryd,
Boervolk dis tyd om met GELOOF te gryp.

Welna van Niekerk

 

Namecheap