Fossiele Dui Inderdaad op Nuwe Spesie

KAAPSTAD – Dié visse van 360 miljoen jaar oud is ook ’n nuwe spesie, altesaam 30 fossiele van jong selakante in tonne swart skalie is op die plaas Waterloo naby Grahamstad in die Oos-Kaap gevind. Dr. Rob Gess, het dié navorsing gedoen terwyl hy aan sy doktorale studie aan die Universiteit van die Witwatersrand gewerk het. Die nuwe spesie staan…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier