Etollstelsel, Lisensieskywe of Brandstofheffing

PRETORIA – Die goeie nuus is dat die e-tolstelsel in ’n volslae mislukking ontaard aangesien net 10% van gebruikers betaal, terwyl die slegte nuus is dat die regering dalk brandstofheffing kan oorweeg in pleks van die lisensieskyf metode. Volgens Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), sou die Sentraal-Transvaalse e-tolprojek vandag reeds afbetaal gewees het indien die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring