Eskom Doen Salaris Begroting Ongeag Toekoms Risiko

SAKE – Die daadwerklike risiko dat die land se elektrisiteit binne jare gaan opraak, keer Eskom nie om nou al vir reuse-toenames in sy reeds kolossale salarisrekening te beplan nie. Eskom beoog om sy besteding aan salarisse oor die volgende drie jaar met R10 miljard op te stoot, tot die gemiddelde salaris by die kragreus R68 300 per maand per werknemer is….


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!