Einde van ‘n Era vir Afrikaans in Argentinië

Deur Pieter Velthuizen COMODORA RIVADAVIA, ARGENTINIË – In gesprek met 65 jarige Carlo De Lange het hy gesê dat Afrikaans lewendig in Comodoro is. Hy is wel bekommerd dat Afrikaans binne die volgende 20 jaar sal uitsterf in Argentinië omdat die jong Afrikaanse nageslag nie meer baie belangstel om Afrikaans te praat nie. Hulle verkies om Spaans te praat aangesien…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap

Omtrent die skrywer

Pieter Velthuizen

Pieter skryf graag oor Volksaangeleenthede.
Lees gerus Pieter se Blog op Afrikaanse Nuus