Een Dood, Een Kritiek na Skietvoorval in Boksburg

BOKSBURG – ’n Man is Dinsdag dood en nog een is ernstig gewond in ’n skietvoorval in Boksburg van Sentraal-Transvaal. Volgens luitenant kolonel Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder in Sentraal-Transvaal ondersoek hulle steeds die voorval. Nooddienspersoneel het glo die twee mans in ’n motor in Fieldstraat gekry. Die een man is op die toneel dood en die ander een is na ’n…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier