Duurder Kalk Laat Delmas Boere Rooi Sien

DELMAS – Skerp stygings in die prys van kalk maak Boere van Delmas in die Oos-Transvaal omgewing moedeloos. Volgens Peet Bezuidenhout het die gemiddelde prys van Calmasil dolomitiese kalk verlede jaar nog ’n kontantprys van sowat R200 per ton bedra het, maar dat die nuwe kontantprys vir dieselfde hoeveelheid kalk nou opgestoot is tot R325 per ton. Die prysstyging het…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap