Droogte in die Kalahari is Verpletterend

UPINGTON – Die droogte wat die afgelope drie jaar in die Kalahari heers, het tot ’n punt gekom­ waar Boere nie meer weet hoe lank hulle kan uithou nie. Die droogte is verpletterend en die landskap herinner aan tonele uit die Namibwoestyn. Waar eens rollende grasweivelde was vir so ver soos die oog kon sien, is nou “net mooi niks….


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap