Die Brande Woed Voort op Overberg

OVERBERG – Honderde plaaswerkers en plaaseienaars veg steeds saam met sowat 70 brandbestryders teen die woedende vlamme in die Elginvallei en Houwhoek-gebied in die Overberg, Wes-Kaap. Die brand het vermoedelik Saterdagmiddag omstreeks 14:00 in Botrivier ontstaan. Dit het oor die naweek na die berge in die Elginvallei tot by die Houwhoekpas versprei. Brandweerbeamptes is egter bekommerd dat die brand tot…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier