Dalview Inbraak, Bejaarde Skiet Inbreker

DALVIEW – ’n Bejaarde man (71) van Dalview in Sentraal-Transvaal het Maandagoggend tot die redding van sy twee kleindogters (19 en 15) gekom toe ’n inbreker toegang tot hul woonstel verkry het. Die voorval het Maandagoggend omstreeks 04:30 plaasgevind toe die 19-jarige kleindogter wakker geword het van ’n lawaai in haar kamer. Sy het glo na die kombuis gegaan om…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap