KATEGORIE ARGIEWE: Watertand Resepte

Watertand Resepte

Resepte: Maklike Malvalekker en Pynappel Yskastert

RESEPTE: ‘n Blitsige flatervrye tert vir enige geleentheid. Bereiding: 15 minute Staantyd: sowat 1-2 uur Genoeg vir 9 mense Bestandele: 1 blikkie kondensmelk (meng met 1/3 tot ¼ blikkie suurlemoensap) 250 ml vars room 20 malvalekkers in kwarte (met skêr) gesny 1 klein blikkie fyn of stukkies pynappel (dreineer pynappel en gee die sap vir iemand om te drink) 1…

Resepte: Grenadella en Sjokolade Koekstruif

RESEPTE: ‘n Heerlike Grenadella en Sjokolade Koekstruif-resep vir spesiale geleenthede of as ‘n Sondagmiddag nagereg. Bereiding: 15-20 minute Staantyd: sowat 1 uur Genoeg vir 6 mense BESTANDELE: 1 sponskoek of ’n paar klein rolkoeke 1 blik (380 g) gekookte kondensmelk 12 ryp grenadellas se pulp 1 L (4 k) Griekse jogurt 4 (32 g elk) Flake-sjokoladestafies, gekrummel METODE: Sny die…

Varkgereg

Resepte: Varkworsies in ‘n Pikante Sous

Vinnige resep vir vanaand se aandete.




Virtuele Bier